Welkom op Roete62, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Route62za.com - MENU
  TUISBLAD
  KAART / ROETE INLIGTING
  WAT OM TE DOEN / SIEN
  ANDER BESTEMMINGS
  WAT GEBEUR
  AKKOMMODASIE
  BEGELEIDE TOERE
  KONTAK BESONDERHEDE

Webtuiste word besit & onderhou en
Kopiereg (2000-2004) - FotoDigi
  WEBMEESTER
  TEKEN BESOEKERSBOEK

  ROUTE 62 IN ENGLISH
ROETE 62 is die roete om te gebruik as avontuurlike,
of selfs rustige, alternatief vir u reis van Kaapstad
tot Port Elizabeth
ROETE 62 is 'n alternatiewe roete tot die N2 vanaf Kaapstad na Port Elizabeth. Behalwe vir die uitstaande natuurskoon bied die roete 'n verskeidenheid wat almal sal tevrede stel. Van wildreservate tot wynkelders, kuns en kultuur roetes asook aksie soos wandelpaaie, bergklim, 4x4 roetes, kanovaarte, ander watersport .... en vele meer

Diegene wat reeds hierdie roete afgelę het is dit almal eens dat min plekke in die węreld so verstommend mooi is as die natuurskoon van ROETE 62. U word genooi om saam met ons hierdie unieke omgewing te geniet.
Route62 
South Africa